Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHSA) kragtens artikel 18 vereis dat ‘n werkgewer een of meer komitees vir gesondheid en veiligheid moet instel.
The Occupational Health and Safety Act (OHSA) under section 18, requires that an employer must establish one or more Health and Safety committees.
Waar groepe mense saamwerk, kan konflik om verskeie redes ontstaan, waaronder interpersoonlike kwessies, hoe werkplekbeleid en -prosedures toegepas word, en ongelukkigheid oor die gedrag van ander in die werkplek.
Where groups of people work together conflict could arise for a number of reasons, including interpersonal issues, how workplace policies and procedures are applied, and unhappiness about the conduct and behaviour of others in the workplace.
Die water wat ons drink, die kos wat ons eet, die lug wat ons inasem, die grond waarop ons loop, die berge wat ons klim en die see waarin ons swem — hierdie dinge (onder andere) vorm die omgewing waarin ons as mense en miljoene ander spesies op aarde leef.
Vervoer moet beskikbaar wees tussen die agri-werker se woonplek en werkplek aan die begin en einde van sy nagskof.
Transportation should be available between the agri-worker’s place of residence and the workplace at the start and end of the agri-worker’s night shift.
Suid-Afrika het amptelik ‘n nasionale minimumloon ingestel om alle werkers teen ‘onredelik lae lone’ te beskerm en ‘n beginsel van billike loonverhoging te bevorder. Die Nasionale Minimumloonwet bemagtig die Nasionale Minimumloonkommissie om elke jaar die loon te beoordeel en te hersien. Vanaf 1 Maart 2020 is agri-werkers geregtig op ‘n minimum loon van R18,68 per… Continue reading Minimumloon in Landbou
South Africa officially introduced a national minimum wage to protect all workers from “unreasonably low wages” and promote a principle of fair wage increase.
Wat SAQ’s betref, is daar drie belangrike datums vir produsente om in ag te neem.