• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Minimumloon in Landbou

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Minimumloon in Landbou

Suid-Afrika het amptelik ‘n nasionale minimumloon ingestel om alle werkers teen ‘onredelik lae lone’ te beskerm en ‘n beginsel van billike loonverhoging te bevorder. Die Nasionale Minimumloonwet bemagtig die Nasionale Minimumloonkommissie om elke jaar die loon te beoordeel en te hersien. Vanaf 1 Maart 2020 is agri-werkers geregtig op ‘n minimum loon van R18,68 per uur. Dit verskil van die R20,76 p/u vir ander sektore. Die belang lê nie net in die bedrag nie, maar ook die tydsverdeling. Geen plaaswerker kan onder die gestelde R18,68 per uur verdien nie, ongeag die tipe werk wat gedoen word.

Uit onlangse ouditbevindinge in alle provinsies is vasgestel dat sekere ondernemings steeds werknemers per uur onderbetaal, veral as hulle ‘n ‘stukwerk stelsel’ gebruik. Wat gewoonlik gebeur, is dat daar byvoorbeeld vir elke sak wat gepluk word ‘n sekere bedrag betaal word. In gevalle waar werknemers nie genoeg sakke pluk nie, voldoen hul loon vir daardie dag en aantal ure gewerk nie aan die minimum loonvereistes nie. Dit is al verskeie kere in die loop van die 2020-ouditsiklus gesien. Fasiliteite moet hul ‘stelsel’ aanpas in terme van lone en betalingstrukture om te verseker dat geen werknemer (ongeag hoeveel sakke gepluk word) minder as die minimum loon vir elke uur gewerk betaal word nie. Gebruik eerder die stelsel as ‘n bonusstruktuur, wat ‘n minimum betaling vir gewerkte ure moontlik maak, en ‘n bonus betaal per sak wat oor ‘n sekere bedrag gepluk is. Ondernemings kan nie ‘n werknemer betaal sonder inagneming van wat per uur betaal moet word nie.

Alhoewel hierdie ondernemings tydens die oudits kritiese bevindings ontvang het, is dit belangrik om te verstaan dat geen bedryf, belanghebbende, of koper op enige manier die onderbetaling van lone sal duld nie. Die verantwoordelikheid lê by die bestuur van die terrein om te verseker dat elke werknemer die betaling ontvang soos ooreengekom, en dat dit aan die nasionale minimum loon vir die sektor voldoen (of oorskry).
Tabel wat die minimumloon betaalbaar vir agri-werkers verteenwoordig (riglyn):
Minimumloon vir Agri-werkers
Uurlikse loon R18.68
Daaglikse loon (8 Ure) R149.44
40-Uur week R747.20
Daaglikse loon (9 Ure) R168.12
45-Uur Week R840.60
Oortyd Vergoed teen 1,5 keer die uurlikse loonkoers vir elke uur gewerk bo die ooreengekome ure
Tags: Minimumloon

Minimum Wage in Agriculture
Previous Post

Minimum Wage in Agriculture

Should transport be provided to employees who live on the premises and conduct night work?
Next Post

Should transport be provided to employees who live on the premises and conduct night work?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform