Dit gebeur gereeld dat werkgewers slegs oortyd betaal nadat ‘n hele week se ure voltooi is, ongeag of die gewone ure per dag oorskry word.
It is a common occurrence that employers only allow overtime to be paid once an entire week’s hours are completed, regardless if the ordinary hours per day are exceeded.
Onder geen omstandighede word besighede toegelaat om iemand in diens te neem sonder die nodige dokumentasie om te werk in plek te hê nie.
Under no circumstances are businesses allowed to employ any person without the necessary documentation to work in place.
Agri-werkers is tans volgens wet op ‘n minimum loon van R18,68 per uur geregtig. Dit verskil van die R20,76 per uur vir ander sektore.
Agri-workers are currently entitled to a minimum wage of R18.68 per hour by law. This is different to the R20.76 per hour for other sectors.
Verskeie bevindings is opgemerk oor verbale mishandeling. Die besonderhede van hierdie bevindings sluit bestuurders wat werkers dreig, skree, vloek, en die gebruik van neerhalende taal in. Alle SIZA-lede moet onthou dat geen vorm van mishandeling toegelaat word nie, insluitend verbale, emosionele, fisiese, of seksuele mishandeling.
Several findings on verbal abuse were noted. The specifics of these findings included managers making threats, yelling, cursing, and using harsh derogatory language toward employees in the workplace. All SIZA members and businesses need to remember that no form of abuse is allowed, including verbal, emotional, physical, or sexual abuse.
SIZA het die omgewings tweede-party verifïeringsprogram geïmplementeer as deel van sy strewe na voortdurende verbetering en om omgewingsrisiko’s in die landbousektor te bestuur.
SIZA implemented the Environmental Second-Party Verification programme as part of its drive towards continuous improvement and to manage environmental risks within the agricultural sector.