• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Self-Assesserings Vraelys (SAQ) Datums

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Self-Assesserings Vraelys (SAQ) Datums

Wat SAQ’s betref, is daar drie belangrike datums vir produsente om in ag te neem, naamlik:

  • Die begindatum (start date),
  • Vervaldatum (Expiry date), en
  • Einddatum (End date).

Die begindatum verwys na die datum waarop die SAQ geskep word, wat gekoppel is aan lidmaatskaphernuwing. Sodra ‘n lid hul ledegeld vir die komende periode betaal, word die nuwe SAQ outomaties op MySIZA geskep. Die vervaldatum is presies 90 dae na die begindatum en dui die datum aan waarteen die SAQ voltooi en ingedien moet word vir hersiening en goedkeuring. Laastens is die einddatum een jaar vanaf die begindatum en is ook gekoppel aan die verstryking van lidmaatskap. Sodra die lidmaatskap hernu is, word ‘n nuwe SAQ weer geskep om die vorige SAQ te vervang.

Wat SAQ’s betref, is daar vyf belangrike statusse wat in ag geneem moet word:

  • Capture
  • In review
  • Rejected
  • Approved
  • Expired

As ‘n SAQ in “capture” is, beteken dit dat die nuwe SAQ geskep is en gereed is om deur die lid voltooi/opdateer te word. Sodra die SAQ opdateer is en na die SIZA-kantoor vir hersiening gestuur is, sal die status verander na “in review“. SIZA administrasie sal die SAQ dan hersien en indien daar enige veranderinge aangebring moet word, sal dit aan die regterkant van die SAQ-skerm in die “chatter box” aangedui word, en die status sal verander na “rejected“. Sodra die nodige wysigings aangebring is en die SAQ weer ingedien is vir hersiening, sal die status verander na “approved” indien die veranderinge voldoende is. Laastens, indien ‘n SAQ nie voor die SAQ-vervaldatum opgedateer en vir hersiening ingestuur word nie, sal die status na “expired” verander en word dit as ‘n hoë risiko op die kopers se risikoverslae gemerk.

Indien u enige vrae oor die bogenoemde het, kontak gerus vir Lynn Taute (lynn@siza.co.za).

Tags: SAQs

Self-Assessment Questionnaire (SAQ) Dates
Previous Post

Self-Assessment Questionnaire (SAQ) Dates

Minimum Wage in Agriculture
Next Post

Minimum Wage in Agriculture

Related Posts

SIZA Connect Newsletter February 24, 2025

Why is it important to have the correct PUCs on your account and during an audit?

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

SIZA Sees Significant Improvements after partnering with the Stronger Together Programme since 2017

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

Does Our Business Fall Under Sectoral Determination 13 or Basic Conditions of Employment?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform