Die SIZA Omgewingsprogam was ontwikkel om verskaffers in die landbousektor te help om aan Suid-Afrikaanse omgewingswetgewing te voldoen.
The SIZA Environmental programme was developed to assist agricultural suppliers with becoming compliant with South African environmental legislation.
In die landboubedryf is daar baie gevalle waar ‘n sakeonderneming verskeie produksie-eenhede of -besighede besit en bedryf as deel van die ondernemingstruktuur.
In the agricultural industry, there are many instances where a business entity owns and operates several production units or operations as part of the company structure.
Alle gevare moet duidelik geïdentifiseer word deur toepaslike veiligheidstekens in alle gebiede waar gevare geïdentifiseer is.
All hazards must be clearly identified through appropriate signage in all areas where hazards have been identified.
Daar is tye deur die loop van ‘n jaar wanneer werk vir verskillende redes nie kan voortgaan nie.
There are times during the course of a year where work cannot continue due to various reasons.
Die vryheid om te assosieer word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) as een van die vier kernarbeidsbeginsels beskou.
The freedom to associate is regarded by the International Labour Organisation (ILO) as one of four core labour principles.