• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Oudit omvang vir landbou-ondernemings en pakhuise

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Oudit omvang vir landbou-ondernemings en pakhuise

Enkel- en Multi-Perseel Plase

In die landboubedryf is daar baie gevalle waar ‘n sakeonderneming verskeie produksie-eenhede of -besighede besit en bedryf as deel van die ondernemingstruktuur. Tydens ‘n oudit sal die ouditspan al die afdelings van die onderneming insluit as deel van die ouditomvang wat onder die een bestuurstelsel en regsentiteit bestuur word. Dit is belangrik dat alle PUC’s, PHC’s en/of produksie-eenhede wat deel uitmaak van die oudit in die ouditverslag gelys word. Die omvang van die oudit sal in die ouditverslag opgeneem word en deur die Oudit-voltooiingsbrief gedek word. Wanneer ‘n onderneming ‘n ander onderneming onder dieselfde handelsnaam (of wettige entiteit) bedryf, maar hierdie onderneming ‘n ander bestuurstelsel/span het, word dit sterk aanbeveel dat so ‘n onderneming ook aan die vereistes van die SIZA-program voldoen en dus ook ingesluit word as deel van die groep se oudit. Die onderneming moet hierdie entiteit as ‘n aparte onderneming op MySIZA registreer en ‘n afsonderlike oudit ondergaan. Dit is om die onderneming se integriteit te beskerm en om ‘n betroubare en ware voorstelling van die onderneming en algehele handelsnaam te verseker.

Verwerkings- en Verpakkingsfasiliteite

Die verwagting groei wêreldwyd om etiese en omgewingsvolhoubare waardekettings te verseker, en dit is  beslis nie anders in Suid-Afrika nie. Daar sal van alle verwerkingsfasiliteite en pakhuise verwag word om teen April 2023 ‘n omvattende nakoming van verskaffers te verseker. Die verwagting is dat alle fasiliteite wat aan die pakhuis voorsien, ‘n geldige SIZA-oudit (of enige ander aanvaarbare nakomingsoudit wat deur SIZA erken word) moet hê om deursigtigheid en geloofwaardigheid van die volledige verskaffingsketting te verseker. Die gegewe datums bied ‘n redelike tydperk vir alle bestaande en voornemende ondernemings om die nodige vereistes voor hul volgende oudit te beplan en te implementeer.

Onthou, as u volhoubaar wil voorsien, moet u etiese praktyke in u besigheid toepas. SIZA se vereistes is nie ‘n lys wat afgemerk of voltooi moet word nie, maar voortgesette praktyke wat deel moet word van u alledaagse bedryfsaktiwiteite, regdeur die onderneming.

Vir meer inligting, kontak vir Retha Louw by (021) 852 8184/retha@siza.co.za.

Tags: Audit, Audit scope, Audits

Audit scope for agri-businesses and packhouses
Previous Post

Audit scope for agri-businesses and packhouses

Caring for the environment is not a choice, it is a responsibility
Next Post

Caring for the environment is not a choice, it is a responsibility

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform