• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Betaling op Openbare Vakansiedae

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Betaling op Openbare Vakansiedae

Betaling op openbare vakansiedae kan moeilik wees as die werk gedoen word op ‘n dag wat die werknemer normaalweg sou gewerk het, teenoor ‘n dag wat die werknemer normaalweg nie sou gewerk het nie. In hierdie verband is daar drie algemene scenario’s.

  1. As ‘n werknemer nie op ‘n Woensdag (wat volgens die ooreenkoms ‘n normale werksdag is) werk nie, en daardie Woensdag gedurende ‘n spesifieke tyd van die jaar op ‘n openbare vakansiedag val; moet die werknemer hul normale daaglikse tarief ontvang. D.w.s. indien die werker agt uur per dag (gewone ure) @ R20/h gekontrakteer is, word die werknemer R160 betaal vir daardie dag, aagesien dit ‘n openbare vakansiedag is, en die werknemer hoef nie op daardie spesifieke dag te werk nie. (SD13, Art. 20 (2) (a)).
  2. As ‘n werknemer op ‘n Woensdag (wat volgens die ooreenkoms ‘n normale werksdag is) werk en daardie Woensdag gedurende ‘n spesifieke tyd van die jaar op ‘n openbare vakansiedag val; moet die werknemer eerstens instem om op hierdie dag te werk en dubbel hul daaglikse loon vir daardie dag se werk betaal word, ongeag die hoeveelheid ure wat gewerk is. D.w.s. as die werker agt uur per dag (gewone ure) @ R20/h gekontrakteer is, en die werknemer vyf ure op daardie dag werk, word die werknemer vir 8 + 8 uur betaal teen R20/h = R320,00 vir hierdie dag. (SD13, Art. 20 (2) (b) (i)).
  3. As ‘n werknemer op ‘n Saterdag (wat volgens ‘n ooreenkoms nie ‘n normale werksdag is nie) werk, en daardie Saterdag gedurende ‘n spesifieke tyd van die jaar op ‘n openbare vakansiedag val; moet die werknemer eerstens instem om op hierdie dag te werk en hul normale dagloon, plus gewerkte ure, betaal word. D.w.s. indien die werknemer normaalweg agt uur per dag (gewone ure) werk en op hierdie spesifieke dag vier ure werk, sal die werknemer teen 8 + 4 uur vergoed word teen R20/uur = R240,00. (SD 13, Art. 20 (3) (a) & (b)).

Sien die SIZA Etiese Standaard, kodevereiste 9.4.2 vir meer inligting: https://siza.co.za/wp-content/uploads/2020/01/SIZA_Social_Standard_February_2020_V6.0.pdf

Tags: Openbare vakansiedae

Payment on Public Holidays
Previous Post

Payment on Public Holidays

Democratic Election of Worker Representatives
Next Post

Democratic Election of Worker Representatives

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform