Betaling op openbare vakansiedae kan moeilik wees as die werk gedoen word op ‘n dag wat die werknemer normaalweg sou gewerk het, teenoor ‘n dag wat die werknemer normaalweg nie sou gewerk het nie.
Payment on public holidays can be difficult when the work is conducted on a day the employee would normally have worked versus a day the employee would not normally have worked.
Siekteverlof is nie net betaalbaar wanneer ‘n siekbrief voorsien word nie.
Sick leave is not only exclusively payable upon presentation of a sick note.
Sedert Suid-Afrika die invoer en uitvoer van asbes, sowel as die gebruik en vervaardiging van die mineraal in 2008 verbied het, het baie ondernemings gesukkel om heeltemal van sekere asbesbevattende materiaal ontslae te raak.
Since South Africa banned the importation and exportation of asbestos, as well as the use and manufacturing of the mineral in 2008, many businesses have struggled to get completely rid of certain asbestos-containing material.
Volgens wetlike veresites, word daar verwag dat besighede ‘n maaltyd breuk bied ná vyf uur se werk.
The expectation is that businesses provide a meal break after five hours of work, as per legal requirement.
Mediese toesig is ‘n beplande mediese program met gereelde ondersoeke, wat kliniese ondersoeke, biologiese monitering en/of mediese toetsing van werknemers kan insluit.
Medical surveillance is a planned medical programme with periodic examinations, which may include clinical examinations, biological monitoring, and/or medical testing of employees.