• About
  • Why SIZA
  • Standards
  • Audit Process
  • SIZATrack360
  • Training & Support
  • Grievances
  • SIZA Connect
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

SIZA Connect Newsletter

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
SIZA Connect Newsletter June 23, 2022

Why is a well-written audit report so important?

The SIZA third-party audits aim to measure the risk for producers’ compliance against the SIZA Environmental & Ethical (Social) Standards and identify areas of non-compliance that require corrective actions.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Hoekom is SIZA etiese oudits so duur?

Produsente word versoek om enige en elkeen van die sewe goedgekeurde ouditfirmas te kontak om kwotasies aan te vra voordat ‘n oudit plaasvind.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind?

Oudits moet tydens piek produksie periodes plaasvind aangesien dit ‘n minimum vereiste is om te verseker dat markte die ouditverslag se geldigheid aanvaar.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Wat is die verskil tussen SIZA en ‘n GLOBALG.A.P. oudit?

Alhoewel SIZA daarop gefokus is om duplisering in oudits vir Suid-Afrikaanse produsente te vermy, benodig produsente steeds  drie pilare vir volhoubaarheidsoudits wat insluit:  etiese-, omgewings-, en voedselveiligheidsoudits.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Wanneer moet ‘n werknemer ‘n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?

Tydens elke siekteverlofsiklus is die werknemer geregtig op betaalde siekteverlof gelykstaande aan die aantal dae wat die agri-werker normaalweg gedurende ‘n tydperk van ses weke sou werk.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Watter tarief moet betaal word wanneer ‘n werknemer op ‘n openbare vakansiedag werk?

Daar word nie van werknemers vereis om op ‘n openbare vakansiedag te werk nie, tensy ‘n ooreenkoms met die werkgewer bereik is om op daardie dag te werk.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?

Dit is ‘n algemene verskynsel dat werkgewers slegs toelaat dat oortyd betaal word sodra ‘n hele week se ure voltooi is, ongeag of die gewone ure per dag oorskry word.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?

In gevalle waar seisoenale werkers vir dieselfde tyd en onder dieselfde diensvoorwaardes in diens geneem word, word ‘groepskontrakte’ soms in die landbou aangegaan.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Hoe word daar bepaal watter werkers mediese assesserings moet ondergaan?

Ingevolge regulasie 7 van die Regulasies vir Gevaarlike Chemiese Stowwe van 1995, moet mediese ondersoeke en toetse op plase, in kelders, en in produksiefasiliteite uitgevoer word.

Read more
SIZA Connect Newsletter February 2, 2022

Hoekom moet watertoetse jaarliks gedoen word, en watter toetse word vereis?

Om te verseker dat daar geen gesondheidsrisiko met betrekking tot water is nie, vereis die SIZA Etiese Standaard dat ‘n mikrobiese ontleding van die water gedoen moet word.

Read more

Posts navigation

1 … 15 16 17 18 19 … 29

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform