• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Watter tarief moet betaal word wanneer ‘n werknemer op ‘n openbare vakansiedag werk?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Watter tarief moet betaal word wanneer ‘n werknemer op ‘n openbare vakansiedag werk?

Daar word nie van werknemers vereis om op ‘n openbare vakansiedag te werk nie, tensy ‘n ooreenkoms met die werkgewer bereik is om op daardie dag te werk. In gevalle waar werk op openbare vakansiedae verrig word, moet daar ‘n gedokumenteerde ooreenkoms wees wat deur die werknemers onderteken is. Dit is egter algemene praktyk in die landbou dat openbare vakansiedae gedurende ‘n meer geskikte tydperk vir ‘n ander dag verruil word. Hierdie reëling moet gedokumenteer word, en enige ooreenkoms wat met werkers bereik is, moet aangeteken word. Die dag wat in ruil vir die openbare vakansiedag toegestaan ​​word, moet sover moontlik ‘n normale werksdag wees, dit wil sê ‘n dag waarop die werkers normaalweg sou gewerk het. Die openbare vakansiedag kan slegs met ‘n ander dag omgeruil word indien die meerderheid van die arbeidsmag daartoe ingestem het. Hier is ‘n paar voorbeelde van hoe om die betaling vir openbare vakansiedae vir die verskillende situasies te bepaal:

  1. Indien ‘n werknemer nie op ‘n Woensdag werk nie (wat ‘n normale werksdag is, volgens ooreenkoms), en daardie Woensdag gedurende enige spesifieke tyd van die jaar onderhewig is aan ‘n openbare vakansiedag: moet die werknemer hul normale daaglikse loon ontvang. Bv., indien ‘n werknemer gekontrakteer is vir 8 ure per dag (gewone ure) @ R21,69/h, sal die werknemer R173,52 vir daardie dag betaal word, want dit is ‘n openbare vakansiedag en die werknemer hoef nie op so ‘n spesifieke dag te werk nie. (SD13, Art. 20(2)(a)).
  2. Indien ‘n werknemer op ‘n Woensdag werk (wat ‘n normale werksdag is, volgens ooreenkoms), en daardie Woensdag gedurende enige spesifieke tyd van die jaar onderhewig is aan ‘n openbare vakansiedag: moet die werknemer eerstens instem om op hierdie dag te werk en dubbel hul dagloon betaal word vir daardie dag se werk, ongeag die aantal ure gewerk. M.a.w., as ‘n werknemer gekontrakteer is vir 8 ure per dag (gewone ure) @ R21,69/h, en die werknemer werk vir 5 ure op daardie dag – sal die werknemer vir 8 + 8 ure betaal word teen R21,69/h = R347,04 vir hierdie dag. (SD13, Art. 20(2)(b)(i)).
  3. Indien ‘n werknemer op ‘n Saterdag werk (wat volgens ooreenkoms nie ‘n normale werksdag is nie), en daardie Saterdag gedurende enige spesifieke tyd van die jaar onderhewig is aan ‘n openbare vakansiedag: moet die werknemer eerstens instem om op daardie dag te werk en moet hul normale daaglikse loon, plus ure gewerk, betaal word, m.a.w. die werknemer werk normaalweg 8 ure per dag (gewone ure) en werk op hierdie spesifieke dag 4 ure. Die werknemer sal teen 8 + 4 ure vergoed word teen R21,69/h = R260,28. (SD13, Art. 20(3)(a) & (b)).
Tags: Openbare vakansiedae

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?
Previous Post

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?

Wanneer moet 'n werknemer 'n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?
Next Post

Wanneer moet 'n werknemer 'n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter February 24, 2025

Why is it important to have the correct PUCs on your account and during an audit?

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

SIZA Sees Significant Improvements after partnering with the Stronger Together Programme since 2017

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

Does Our Business Fall Under Sectoral Determination 13 or Basic Conditions of Employment?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform