• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Wat word bedoel met “groepskontrakte”?

In gevalle waar seisoenale werkers vir dieselfde tyd en onder dieselfde diensvoorwaardes in diens geneem word, word ‘groepskontrakte’ soms in die landbou aangegaan. In sulke gevalle moet daar gedokumenteerde bewys wees dat die kontrakte aan alle relevante werkers verduidelik is en ‘n getekende bywoningsregister van erkenning moet op lêer gehou word. Elke werknemer moet egter bo en behalwe die groepskontrak, steeds ‘n afskrif van die die diensvoorwaardes ontvang, al is dit ‘n verkorte weergawe. Hierdie ‘verkorte weergawe’ moet steeds al die minimum vereistes insluit soos uiteengesit in Sektorale Vasstelling 13 (SD13) Artikel 9:

i. die volle naam en adres van die werkgewer;
ii. die naam en beroep van die landbou-werker, of ‘n kort beskrywing van die werk waarvoor die agri-werker in diens geneem is;
iii. die plek van werk;
iv. die datum waarop indiensneming begin het (en in die geval van nie-permanente werkers, wanneer dit sal eindig);
v. gewone werksure en werksdae;
vi. loon of die loonkoers en wyse van betaling;
vii. tarief van betaling vir oortydwerk;
viii. enige ander kontantbetalings waarop die werker geregtig is;
ix. enige kos- of verblyfbetaling waarop die werker geregtig is;
x. enige betaling in natura ontvang deur die werker;
xi. hoe gereeld lone betaal sal word;
xii. enige aftrekkings, beide statutêr en nie-statutêr, wat van die werker se lone gemaak moet word;
xiii. die verlof waarop die werker geregtig is en,
xiv. die kennistydperk wat vereis word om diens te beëindig.

‘n Generiese weergawe van die volledige groepskontrak moet steeds in ‘n prominente area van die werkplek vertoon word waar werkers daarna kan verwys.

In gevalle waar werkgewers gebruik maak van ‘aanlyn’ kontrakte of ‘n aanlyn stelsel om die kontrak te deel (bv. WhatsApp, e-pos, ens.), moet die produsent steeds kan bewys dat die werknemer hierdie aanlyn kopie ontvang het, hetsy deur middel van handtekening, of ‘n kwitansie. Alhoewel hierdie metode baie baat vind by ‘n volhoubare benadering en wegbeweeg van die gebruik van duisende bladsye papier elke jaar, moet dit steeds al die inligting bevat wat deur wetgewing en internasionale arbeidsstandaarde vereis word, aan die werkers verduidelik word, en daar moet ‘n getekende afskrif van elke werknemer se kontrak (al is dit aanlyn) gehou word as bewys dat hulle die bepalings en voorwaardes verstaan en daartoe instem.

Tags: groepskontrakte

Hoe word daar bepaal watter werkers mediese assesserings moet ondergaan?
Previous Post

Hoe word daar bepaal watter werkers mediese assesserings moet ondergaan?

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?
Next Post

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform