• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Hoe word daar bepaal watter werkers mediese assesserings moet ondergaan?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Hoe word daar bepaal watter werkers mediese assesserings moet ondergaan?

Ingevolge regulasie 7 van die Regulasies vir Gevaarlike Chemiese Stowwe van 1995, moet mediese ondersoeke en toetse op plase, in kelders, en in produksiefasiliteite uitgevoer word. Hierdie mediese assesserings moet gedoen word in gevalle waar werknemers in die risikobepaling geïdentifiseer word as blootgestel aan die onderstaande risiko’s:

  • Blootstelling aan gevaarlike chemikalieë
  • Blootstelling aan skadelike biologiese middels
  • Onvoldoende ergonomiese praktyke
  • Negatiewe sielkundige impakte
  • Uiterste/hoë vlakke van fisiese werk

 

Op plase is die hantering en kontak met plaagdoders of ander landbouchemikalieë redelik algemeen. Werkers wat gereeld met plaagdoders in aanraking kom, moet as deel van die risiko-assessering geïdentifiseer word om mediese ondersoeke/evaluasies te ondergaan. Tipies word die fokus op spuitoperateurs geplaas as die mees voor die hand liggende kandidate vir toetsing, maar daar is dikwels ander werkers wat ook in ag geneem moet word. Voorbeelde sluit in voorraadbeheerders, winkelklerke, werkers wat hulp verleen met vermenging, en selfs werkers wat areas skoonmaak waar chemikalieë gestoor en gebruik word. Dit is verder belangrik om te onthou dat hierdie mediese ondersoeke deur ‘n geregistreerde Beroepsgesondheidspraktisyn uitgevoer moet word. Die frekwensie en moontlike verdere optrede sal deur die praktisyn bepaal word na afloop  van ‘n werknemer se evaluering.

 

Vir meer inligting oor mediese keuring, besoek gerus die SIZA Gesondheids- en Veiligheidsbestuursgids vir Landbou.

Tags: Mediese toetse

Hoekom moet watertoetse jaarliks gedoen word, en watter toetse word vereis?
Previous Post

Hoekom moet watertoetse jaarliks gedoen word, en watter toetse word vereis?

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?
Next Post

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform