• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Hoekom is SIZA etiese oudits so duur?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Hoekom is SIZA etiese oudits so duur?

Produsente word versoek om enige en elkeen van die sewe goedgekeurde ouditfirmas te kontak om kwotasies aan te vra voordat ‘n oudit plaasvind. Elke oudit se koste sal afhang van ‘n verskeidenheid faktore, insluitend die aantal werknemers, aantal plase/fasiliteite, en waar die perseel geleë is. Dit is ook belangrik om te onthou dat verskeie onderhoude met die werknemers gevoer moet word tydens etiese oudits. Die steekproefgrootte en aantal onderhoude word bepaal deur die ouditproses en metodologie vereistes wat daartoe lei dat etiese oudits langer neem om te voltooi, wat ook bydra tot die koste van die oudit.

Verder, as ‘n mens kyk na veral etiese ouditeure (wat ook waar is vir ander dissiplines soos omgewingsouditeure), is die tyd wat dit neem vir hierdie ouditeure om opgelei, vaardig, en erken te word voordat hulle in staat is om oudits as ‘n hoofouditeur uit te voer, ook ‘n bepalende faktor in die koste van oudits. Ouditeure moet verskeie assesserings deur globale reguleringsliggame, soos APSCA, en die toepaslike skema soos SIZA, ondergaan en ‘n aantal skadu-oudits op eie koste afhandel voordat hulle ‘n aansoek om aanvaarding kan indien. Daar word verder van die ouditeur vereis om hul bevoegdheid te handhaaf en voortdurend hul vaardighede te ontwikkel deur middel van kursusse, kalibrasie sessies en jaarlikse opleiding om te verseker dat die evaluering deeglik bly en aan markvereistes voldoen.

SIZA maak voorsiening vir n verskeidenheid van ouditfirmas waaruit produsente kan kies om sodoende te verseker dat hulle ‘n markverwante prys betaal. Al SIZA se erkende ouditfirmas het ouditeure regoor Suid-Afrika beskikbaar, en soms is ‘n ouditeur dalk reeds in jou area, wat die reis en verblyfkostes kan verminder. Om hierdie redes is dit belangrik dat produsente die firmas kontak om te kan bepaal watter opsie die beste vir hulle sal werk. Hier is al die besonderhede: https://siza.co.za/audits-3/recognised-audit-firms/

Tags: Koste, Oudits

Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind?
Previous Post

Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind?

When grievance becomes a good practice, it will put smiles back in the workplace
Next Post

When grievance becomes a good practice, it will put smiles back in the workplace

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform