• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Wat is die verskil tussen SIZA en ‘n GLOBALG.A.P. oudit?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Wat is die verskil tussen SIZA en ‘n GLOBALG.A.P. oudit?

Alhoewel SIZA daarop gefokus is om duplisering in oudits vir Suid-Afrikaanse produsente te vermy, benodig produsente steeds  drie pilare vir volhoubaarheidsoudits wat insluit:  etiese-, omgewings-, en voedselveiligheidsoudits. Die voedselveiligheidselement word deur GLOBALG.A.P. IFA gedek, en is dus ‘n heel ander tipe oudit as ‘n SIZA Etiese oudit. Aangesien beide gemeenskappe (mense) en die omgewing (planeet), sowel as voedselveiligheid ‘n deurslaggewende rol speel in die reis na volhoubaarheid, kan ‘n mens vra; hoekom drie aparte standaarde en gevolglik drie aparte oudits?

Om etiese en omgewingsrisiko’s en voedselveiligheid binne die voorsieningsketting volledig te bestuur, is dit van kardinale belang om hierdie aspekte van ‘n besigheid onafhanklik te assesseer deur kundig opgeleide ouditeure wat vaardig is in die drie spesifieke areas. Die SIZA etiese oudit vereis dat etiese voldoening op alle vlakke van die onderneming gemeet word met ‘n fokus op die menslike-aspek en is dus ‘n meer uitgebreide en langer oudit. Omdat mense veranderlik is en personeel verander, is SIZA Etiese oudits ook nie die tipe oudit wat slegs op papier of met ‘n vasgestelde checklist kan geskied nie.  Voedselveiligheidsoudits fokus op die produk en die omgewingsoudit fokus natuurlik op die omgewingsvolhoubare aspekte. Al drie hierdie areas vereis verskillende vaardighede en kennis.

Tags: GLOBALG.A.P., Oudit, SIZA

Wanneer moet 'n werknemer 'n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?
Previous Post

Wanneer moet 'n werknemer 'n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?

Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind?
Next Post

Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform