• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Hoe moet oortyd bestuur word volgens wetgewing?

Dit is ‘n algemene verskynsel dat werkgewers slegs toelaat dat oortyd betaal word sodra ‘n hele week se ure voltooi is, ongeag of die gewone ure per dag oorskry word. SD13 definieer oortyd as die tyd wat die agri-werker gedurende ‘n dag of in ‘n week meer as gewone werksure werk. Die eerste en belangrikste faktor om in ag te neem, is die gekontrakteerde ure van die werknemer. Wat sê die kontrak in terme van werksure (byvoorbeeld watter dae sal daar verwag word om te werk, en vir hoe lank op elke dag)? Indien die werknemer slegs gekontrakteer is om van Maandag tot Vrydag te werk, en die werknemer werk soms op Saterdae (op versoek van die werkgewer), moet daardie ure teen ‘n oortydtarief van minstens 1,5 keer die werknemer se normale uurlikse loon vergoed word. Oortyd word bereken op die ure gewerk wat die ooreengekome daaglikse en weeklikse limiet oorskry. Dit beteken dat indien ‘n werker minder as die ooreengekome weeklikse ure werk (byvoorbeeld 45 uur) maar nege ure werk in plaas van die ooreengekome agt ure op ‘n spesifieke dag binne daardie week, oortyd aan daardie werker vir daardie uur betaal moet word.

Byvoorbeeld: Adam is gekontrakteer om nege uur per dag, vyf dae per week (45 uur per week) te werk en op Maandag het hy 10 ure gewerk. Hy sal vir daardie een ekstra uur vergoed moet word teen 1,5 keer sy gewone uurlikse tarief, selfs al werk hy nie die res van daardie week nie, wat ook al die rede mag wees. Werkers hoef nie hul weeklikse ure te “vul” voordat oortyd betaal word nie.

Dit is belangrik om die volgende te onthou (SD13, Afdeling 13):

  • Agri-werkers mag nie meer as 15 uur oortyd per week werk nie.
  • Agri-werkers mag nie meer as 12 uur op enige dag werk nie, oortyd ingesluit.
  • Agri-werkers moet instem om oortyd te werk.
  • Bestuur moet seker maak dat werksure doeltreffend gemonitor word.

Vir meer inligting rondom oortyd, werk op Sondae, en openbare vakansiedae, verwys gerus na die SIZA Etiese Standaard-kodevereiste 8.1.1.3.

Tags: Oortyd

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?
Previous Post

Wat word bedoel met “groepskontrakte”?

Watter tarief moet betaal word wanneer 'n werknemer op 'n openbare vakansiedag werk?
Next Post

Watter tarief moet betaal word wanneer 'n werknemer op 'n openbare vakansiedag werk?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform