• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Wanneer moet ‘n werknemer ‘n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Wanneer moet ‘n werknemer ‘n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf?

Tydens elke siekteverlofsiklus is die werknemer geregtig op betaalde siekteverlof gelykstaande aan die aantal dae wat die agri-werker normaalweg gedurende ‘n tydperk van ses weke sou werk. Gedurende die eerste ses maande van werk is die werknemer egter geregtig op een dag se siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. ‘n Werkgewer word nie verplig om die werknemer te betaal indien hulle vir meer as twee opeenvolgende dae of by meer as twee geleenthede gedurende ‘n tydperk van agt weke van die werk afwesig was nie. Dit geld slegs indien die werknemer nie op versoek van die werkgewer ‘n mediese sertifikaat kan voorsien na hul gereelde afwesigheid binne hierdie tydperk van 8 weke nie.

In gevalle waar dit nie prakties moontlik is vir ‘n werknemer om ‘n mediese sertifikaat te bekom nie, kan betaling nie van daardie werker teruggehou word nie, tensy redelike bystand om ‘n sertifikaat te bekom deur die werkgewer verskaf is. Werknemers kan dus siekteverlof gebruik en ‘n mediese sertifikaat na twee opeenvolgende dae toon. Werkgewers kan enige tendens aanteken wat daartoe kan lei dat die werknemer vir meer as twee geleenthede gedurende ‘n tydperk van agt weke afwesig is, wat dan gaan lei tot geen betaling nie. Werknemers moet versoek word om nie siekteverlofvoordele te misbruik nie en moet altyd die werkgewer in kennis stel wanneer hulle siek is.

Tags: mediese sertifikaat, Siekbrief

Watter tarief moet betaal word wanneer 'n werknemer op 'n openbare vakansiedag werk?
Previous Post

Watter tarief moet betaal word wanneer 'n werknemer op 'n openbare vakansiedag werk?

Wat is die verskil tussen SIZA en ‘n GLOBALG.A.P. oudit?
Next Post

Wat is die verskil tussen SIZA en ‘n GLOBALG.A.P. oudit?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform