Volgens wetlike veresites, word daar verwag dat besighede ‘n maaltyd breuk bied ná vyf uur se werk. Die wysigings aan die WBDV (Klousule 2.6) wat op 31 Januarie 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is, verwys uitdruklik na die feit dat dié breuk ná vyf uur se werk voorsien moet word en dui nie aan dat die werkgewer dit te enige tyd daarna kan voorsien nie.
Besighede moet noukeurig rekord hou van werksroosters sodat werknemers die nodige breuke kan neem indien nodig.