• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Oortyd

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Oortyd

Dit gebeur gereeld dat werkgewers slegs oortyd betaal nadat ‘n hele week se ure voltooi is, ongeag of die gewone ure per dag oorskry word. Sektorale Vasstelling 13 (SD13) definieer oortyd as die tyd wat die agri-werker gedurende ‘n dag of in ‘n week meer as gewone werksure werk. Die eerste en belangrikste faktor om in ag te neem, is die werker se gekontrakteerde ure. Daar moet gekyk word na wat die kontrak stipuleer in terme van werksure, byvoorbeeld watter dae sal daar verwag word om te werk en vir hoe lank elke dag. As die werknemer slegs gekontrakteer is om van Maandag tot Vrydag te werk, en die werknemer werk soms op Saterdae (op versoek van die werkgewer), moet die ure vergoed word teen ‘n oortydbedrag van minstens 1,5 keer die werker se normale uurlikse loon is. Oortyd word bereken op die gewerkte ure wat die daaglikse of weeklikse limiet, soos ooreengekom, oorskry. Dit beteken dat indien ‘n werker minder as die weeklikse ure (byvoorbeeld 45 uur), soos oorgeengekom werk, maar 10 ure in plaas van die nege ure binne ‘n spesifieke dag binne daardie week werk, daar oortyd aan daardie werker betaal moet word vir daardie een uur wat die daaglikse limiet oorskry.

Adam* is byvoorbeeld gekontrakteer om nege ure per dag, vyf dae per week (45 ure per week) te werk, en op Maandag het hy 10 ure gewerk. Hy sal vir die een ekstra uur vergoed moet word teen 1,5 keer sy gewone uurlikse tarief, selfs al werk hy die res van daardie week, om watter rede ook al, nie. Werkers hoef nie hul weeklikse ure op te vul voordat oortyd betaal word nie.

Dit is belangrik om die volgende te onthou (SD13, Afdeling 13):

  • Agri-Werkers mag nie meer as 15 ure per week oortyd werk nie.
  • Agri-werkers mag op geen dag langer as 12 ure werk nie, insluitend oortyd.
  • Agri-werkers moet instem om oortyd te werk.
  • Die bestuur moet toesien dat werksure effektief gemonitor word.

Vir meer inligting rondom oortyd, werk op Sondae en openbare vakansiedae, verwys gerus na die SIZA Etiese Standaard se kodevereiste 8.1.1.3: https://siza.co.za/standard/social-standard/

Tags: Oortyd

Overtime
Previous Post

Overtime

Medical Surveillance
Next Post

Medical Surveillance

Related Posts

SIZA Connect Newsletter February 24, 2025

Why is it important to have the correct PUCs on your account and during an audit?

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

SIZA Sees Significant Improvements after partnering with the Stronger Together Programme since 2017

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

Does Our Business Fall Under Sectoral Determination 13 or Basic Conditions of Employment?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform