‘n Plaas of pakhuis se piek-seisoen periode, is ook hulle oudit-periode waar ‘n verskeidenheid van tipes oudits, soos byvoorbeeld voedselveiligheid-, etiese- en omgewingsoudits gedoen moet word.
‘n Plaas of pakhuis se piek-seisoen periode, is ook hulle oudit-periode waar ‘n verskeidenheid van tipes oudits, soos byvoorbeeld voedselveiligheid-, etiese- en omgewingsoudits gedoen moet word.
Om regstellings te voltooi nadat ‘n oudit plaasgevind het, is belangrik aangesien dit as bewys dien dat die plaas of pakhuis gemotiveerd is om verbetering in hul bestuurstelsels te implementeer.
Oudits moet tydens piek produksie periodes plaasvind aangesien dit ‘n minimum vereiste is om te verseker dat markte die ouditverslag se geldigheid aanvaar.
Alhoewel SIZA daarop gefokus is om duplisering in oudits vir Suid-Afrikaanse produsente te vermy, benodig produsente steeds drie pilare vir volhoubaarheidsoudits wat insluit: etiese-, omgewings-, en voedselveiligheidsoudits.
Wat beteken dit as u ‘n versoek van u koper ontvang om ‘n semi-aangekondigde of onaangekondigde oudit te doen?
‘n Mens mag dalk wonder waarom SIZA ses derdeparty-ouditfirmas erken om SIZA oudits te doen. Die motivering agter so n wye verskeidenheid is om te verseker dat produsente ‘n opsie het om ‘n firma te kies waarmee hulle gemaklik is.