• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Waarom moet die oudit gedurende piek-seisoen plaasvind?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Waarom moet die oudit gedurende piek-seisoen plaasvind?

‘n Plaas of pakhuis se piek-seisoen periode, is ook hulle oudit-periode waar ‘n verskeidenheid van tipes oudits, soos byvoorbeeld voedselveiligheid-, etiese- en omgewingsoudits gedoen moet word. Hoekom is dit so belangrik dat oudits gedurende die besigste tydperk op ‘n plaas gedoen moet word?

Hierdie vereiste spruit nie net uit globale mark verwagtinge wat deur kopers gestel word nie, maar dien ook die doel om risiko’s gedurende die hoogste risiko-tydperk van die besigheid te evalueer. Ongelukkig is dit nie moontlik om gedurende die af-seisoen tydperk ‘n omvattende evaluering van risiko te doen nie.

Vir sosiale (etiese) oudits, waar die fokus is op die mens, is dit ‘n belangrike vereiste om triangulasie metodes te gebruik gedurende oudits wat beteken daar moet ‘n spesifieke steekproef van die arbeidsmag teenwoordig wees, sodat onderhoude gedoen kan word deur middel van gespreksvoering. Hierdie gesprekvoering word ondersteun deur ‘n omvattende dokumentasie-hersiening van die  bestuurspraktyke en vele ander kontrole punte. Daarom is dit belangrik om kennis te neem van die onderstaande punte:

  • Die oudit kan slegs gedoen word as die werknemers fisies op die perseel teenwoordig is, wat gewoonlik ooreenstem met wanneer die besigheid die grootste deel van sy arbeidsmag in diens het tydens piek-seisoen.
  • SIZA- en mark vereistes spesifiseer dat minstens 66% van die totale arbeidsmag tydens die oudit teenwoordig moet wees.
  • Hierdie berekening sluit dan in beide die permanente en seisoenale personeel wat in diens van die besigheid is.
  • Wat beroepsveiligheid- en gesondheid aanbetref, moet alle verwerkings- of verpakkingsfasiliteite operasioneel wees. Indien enige verwerkingsfasiliteit of pakhuis deel vorm van die besigheid, moet dit toeganklik wees en in produksie wees om voorsiening te maak vir ‘n deeglike assessering deur die ouditeur.
Tags: Oudit, Oudits, Piekseisoen

Hoekom is die voltooiing van Ouditregstellings so belangrik?
Previous Post

Hoekom is die voltooiing van Ouditregstellings so belangrik?

Begin altyd met 'n geskrewe beleid of plan - SIZA-template beskikbaar
Next Post

Begin altyd met 'n geskrewe beleid of plan - SIZA-template beskikbaar

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform