Wat beteken dit as u ‘n versoek van u koper ontvang om ‘n semi-aangekondigde of onaangekondigde oudit te doen?
‘n Mens mag dalk wonder waarom SIZA vyf derdeparty-ouditfirmas erken om SIZA oudits te doen. Die motivering agter so n wye verskeidenheid is om te verseker dat produsente ‘n opsie het om ‘n firma te kies waarmee hulle gemaklik is.