• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Onwettige Buitelanders

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Onwettige Buitelanders

Onder geen omstandighede word besighede toegelaat om iemand in diens te neem wat nie oor die nodige geldige dokumentasie beskik nie. Dit is onwettig om ‘n buitelander in diens te neem wat nie ‘n geldige werkspermit en paspoort het nie. In Suid-Afrika word die indiensneming van buitelanders gereguleer deur die Immigrasiewet 13 van 2002 (soos gewysig). Artikel 38 van die Immigrasiewet bepaal dat niemand ‘n onwettige buitelander of ‘n buitelander met ongemagtigde diensstatus in diens mag neem nie. Dit beteken dat die werknemer in besit moet wees van ‘n geldige paspoort/ID sowel as die nodige werkspermitte wat in Suid-Afrika benodig word.

Ingevolge artikel 38 (2) van die Immigrasiewet, rus die onus op die werkgewer om ‘n poging aan te wend om te verseker dat geen onwettige buitelanders in diens geneem word nie, en om die status van burgerskap van die werknemer vas te stel. Dit beteken dat dit die besigheid se verantwoordelikheid sal bly om te verifieer of hul dokumente wettig is. Besighede kan die Departement van Binnelandse Sake in hul omgewing kontak om die paspoort- en permitbesonderhede te verifieer.

Lede moet ‘n voldoende werwingsstelsel en -prosedure implementeer om te verseker dat werknemers ‘n afskrif van hul ID, paspoort en/of werkspermit verskaf om verskillende aspekte te verseker, soos of die werknemer ‘n wettige of onwettige buitelander is, deur vas te stel of die dokumente geldig en wettig is of nie. Nóg ‘n belangrike faktor wat deur hierdie prosedure gedek moet word, is die werknemer se ouderdom. Onder geen omstandighede kan ‘n werknemer enige kind onder die ouderdom van 15 aanstel of toelaat om enige vorm van arbeid te doen nie. Wat jong werkers betref, moet die onderneming voldoen aan die vereistes soos uiteengesit deur die Wet met betrekking tot werksomstandighede vir werknemers van 15 tot 17 jaar.

Tags: buitelanders, Onwettige werkers

Illegal Foreigners
Previous Post

Illegal Foreigners

Overtime
Next Post

Overtime

Related Posts

SIZA Connect Newsletter February 24, 2025

Why is it important to have the correct PUCs on your account and during an audit?

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

SIZA Sees Significant Improvements after partnering with the Stronger Together Programme since 2017

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

Does Our Business Fall Under Sectoral Determination 13 or Basic Conditions of Employment?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform