• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Minimum Loon en Stukwerk

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Minimum Loon en Stukwerk

Agri-werkers is tans volgens wet op ‘n minimum loon van R18,68 per uur geregtig. Dit verskil van die R20,76 per uur vir ander sektore. Die belangrikheid lê nie net in die hoeveelheid nie, maar ook in die toekenning van tyd, oftewel, ure gewerk. Geen agri-werker mag minder as die vasgestelde R18,68 per uur verdien nie, ongeag die tipe werk wat gedoen word. Daar is tydens verskeie SIZA oudits besighede geïdentifiseer wie se lone en betalings nie aan die minimum loonvereistes voldoen nie. Hierdie bevindinge sluit meestal werknemers in wat gekontrakteer is om werk volgens stukwerktarief te doen.

Ongeag die tipe kontrak, het werkgewers hierdie werknemers nie ingevolge die minimum loon per uur betaal nie. Dit is van kardinale belang dat SIZA-lede die belangrikheid en noodsaaklikheid begryp om seker te maak dat werknemers ten minste die minimum loon per uur ontvang. In die geval waar ‘n werknemer gekontrakteer is om stukwerk te doen, moet die werknemer steeds ten minste R18,68 per uur betaal word. Dit is in die onderneming se belang om ‘n bonusstelsel vir stukwerk te ontwikkel, eerder as om die totale betalingstruktuur te bou op die aantal, hoeveelheid, of eenhede wat verpak, gepluk, of behaal is. Die idee moet eerder wees dat werkers die minimum loon betaal word waarna ‘n  teiken bereik kan word. Sodra die teiken oorskry word, word die werknemer byvoorbeeld volgens die stuk tarief per per sak gepluk, betaal.

Lede moet oor geskikte stelsels beskik om rekord te hou van ure gewerk en om dit te bestuur. Daar moet dan ‘n stelsel in plek wees ​​om te verseker dat elke werknemer betaal word volgens die aantal ure gewerk. As die onderneming nie van ‘n elektroniese klokstelsel gebruik maak nie, moet daar ‘n bywoningsregister wees wat die ure gewerk vir elke persoon voldoende aandui. Daar is geen verskoning om ‘n werknemer te min te betaal vir tyd gewerk nie, ongeag of die werknemer op ‘n stuktarief gekontrakteer is al dan nie.

Raadpleeg die SIZA Etiese Standaard vir meer besonderhede: https://siza.co.za/wp-content/uploads/2020/01/SIZA_Social_Standard_February_2020_V6.0.pdf

Tags: Minimum loon, stukwerk

Minimum Wage and Piecework
Previous Post

Minimum Wage and Piecework

Illegal Foreigners
Next Post

Illegal Foreigners

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform