• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Verbale Mishandeling

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Verbale Mishandeling

Verskeie bevindinge is gemaak rondom praktyke wat as verbale mishandeling beskou is. Die besonderhede van hierdie bevindinge sluit in bestuurders wat werkers dreig, skree, vloek, en die gebruik van neerhalende taal. SIZA-lede moet onthou dat geen vorm van mishandeling toegelaat word nie, insluitend verbale, emosionele, fisiese, of seksuele mishandeling. Die vyfde SIZA-beginsel bepaal duidelik dat geen vorm van diskriminasie, teistering, of mishandeling in die besigheid geduld sal word nie. Die verantwoordelikheid om te verseker dat sulke aangeleenthede voldoende opgelos en bestuur word, rus by alle bestuursvlakke.

Lede moet voldoende prosedures en maatreëls in plek stel om griewe te lug en effektief binne die besigheid op te los. Werknemers moet respekteer word en alle interaksies moet billik wees en nie-diskriminerend teenoor mekaar. Werkgewers en werknemers moet altyd bewus wees van enige kulturele aspekte wat sake rakende diskriminasie, teistering, of mishandeling beïnvloed. Die definisie van mishandeling is baie breed, maar dit handel rondom die intensie agter die praktyk, sowel as die subjektiewe benadering vanaf die werknemer. In enige geval moet niemand ooit voel hulle word onregverdig behandel nie.

Verseker dat ‘n voldoende kommunikasiemodel vir werknemers beskikbaar is

In enige onderneming, ongeag van grootte, moet daar ‘n meganisme wees waardeur werkers of lede van die laer-/middelbestuur hul kommer kan lug by meer senior bestuurders wat in staat is om hierdie probleme aan te spreek en oplossings te implementeer. Dit is waarskynlik dat dié tipe stelsel van besigheid tot besigheid sal verskil, afhangende van dinge soos diversiteit en grootte van ‘n arbeidsmag, seisoenaliteit, ensovoorts. Dit is verder belangrik dat die stelsel wat geïmplementeer word, effektief is, en dat werkers bewus gemaak word van die stelsel en vertroud is met die funksies en gebruik daarvan. Dit kan gedoen word deur byvoorbeeld die volgende:

  • WhatsApp-groepe
  • Werkerskomiteeverteenwoordigers
  • Weeklikse byeenkomste/vergaderings (onthou: hou sosiale afstand)
  • Anonieme voorstelle-/kommunikasieboks (die bestuur moet onthou om terugvoer te gee oor die probleme wat opgehaal is)

Die SIZA Etiese Standaard, kodeveresite 2.4. verklaar dat die onderneming moet toesien dat daar ‘n meganisme in plek is waardeur nie-bestuurspersoneel met bestuur kan kommunikeer oor sake rakende arbeidspraktyke en etiese handelsbeginsels. Dit is dus belangrik dat besighede moontlike kommunikasiekanale oorweeg om voldoende insette en oop kommunikasie te laat plaasvind. Vir meer inligting oor effektiewe kommunikasie, raadpleeg die SIZA Etiese Standaard: https://siza.co.za/standard/social-standard/

Tags: Verbale mishandeling

Verbal Abuse
Previous Post

Verbal Abuse

Minimum Wage and Piecework
Next Post

Minimum Wage and Piecework

Related Posts

SIZA Connect Newsletter February 24, 2025

Why is it important to have the correct PUCs on your account and during an audit?

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

SIZA Sees Significant Improvements after partnering with the Stronger Together Programme since 2017

SIZA Connect Newsletter February 21, 2025

Does Our Business Fall Under Sectoral Determination 13 or Basic Conditions of Employment?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform