SIZA Behuisingsgids vir Landbou
Aan die begin van 2020 het SIZA verskeie versoeke ontvang om die Akkommodasiegids vir Landbou vanaf die vorige 2013 weergawe op te dateer.
SIZA Health & Safety Guide
Because Health & Safety is one of the top 10 areas where non-conformances are raised during social audits, SIZA decided to compile a guideline for our members on Health & Safety (H&S) practices and requirements.
SIZA Gesondheid en Veiligheids gids
Aangesien Gesondheid en Veiligheid een van die top-10 areas is waar daar nie-nakominge tydens etiese oudits bevind word, het SIZA besluit om ‘n riglyn met praktyke en vereistes vir Gesondheid en Veiligheid (H&S) vir ons lede saam te stel.
SIZA presents a study on the representation of women in agriculture with a focus on agricultural careers
An Exploratory Study on Women and Gender Equality in South African Agricultural careers
SIZA bied 'n studie aan oor vroue in die landboubedryf met die fokus op landbou-rolle
‘n Ondersoekende Studie Oor Vroue en Geslagsgelykheid in Suid-Afrikaanse Landbou Loopbane
Self-Assessment Questionnaire (SAQ) Dates
When it comes to SAQs, there are three important dates that producers need to keep in mind.
Self-Assesserings Vraelys (SAQ) Datums
Wat SAQ’s betref, is daar drie belangrike datums vir produsente om in ag te neem.
Minimum Wage in Agriculture
South Africa officially introduced a national minimum wage to protect all workers from “unreasonably low wages” and promote a principle of fair wage increase.
Minimumloon in Landbou
Suid-Afrika het amptelik ‘n nasionale minimumloon ingestel om alle werkers teen ‘onredelik lae lone’ te beskerm en ‘n beginsel van billike loonverhoging te bevorder. Die Nasionale Minimumloonwet bemagtig die Nasionale Minimumloonkommissie om elke jaar die loon te beoordeel en te hersien. Vanaf 1 Maart 2020 is agri-werkers geregtig op ‘n minimum loon van R18,68 per…
