Siekteverlof en Mediese Sertifikate/Siekbriewe
Siekteverlof is nie net betaalbaar wanneer ‘n siekbrief voorsien word nie.
Payment on Public Holidays
Payment on public holidays can be difficult when the work is conducted on a day the employee would normally have worked versus a day the employee would not normally have worked.
Betaling op Openbare Vakansiedae
Betaling op openbare vakansiedae kan moeilik wees as die werk gedoen word op ‘n dag wat die werknemer normaalweg sou gewerk het, teenoor ‘n dag wat die werknemer normaalweg nie sou gewerk het nie.
Democratic Election of Worker Representatives
The freedom to associate is regarded by the International Labour Organisation (ILO) as one of four core labour principles.
Demokratiese Verkiesing van Werknemersverteenwoordigers
Die vryheid om te assosieer word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) as een van die vier kernarbeidsbeginsels beskou.
Work-Stoppage Policies
There are times during the course of a year where work cannot continue due to various reasons.
Werkstopbeleid (Reëndae Beleid)
Daar is tye deur die loop van ‘n jaar wanneer werk vir verskillende redes nie kan voortgaan nie.
Health and Safety Signage
All hazards must be clearly identified through appropriate signage in all areas where hazards have been identified.
Gesondheids- en Veiligheidstekens
Alle gevare moet duidelik geïdentifiseer word deur toepaslike veiligheidstekens in alle gebiede waar gevare geïdentifiseer is.
