The completion of corrective actions following an audit holds immense importance as it serves as evidence that the site is actively implementing improvements.
SIZA het verskeie template en voorbeelde rondom omgewingsvolhoubaarheid ontwikkel waarvan SIZA-lede gebruik kan maak sou hulle dit benodig.
‘n Plaas of pakhuis se piek-seisoen periode, is ook hulle oudit-periode waar ‘n verskeidenheid van tipes oudits, soos byvoorbeeld voedselveiligheid-, etiese- en omgewingsoudits gedoen moet word.
Om regstellings te voltooi nadat ‘n oudit plaasgevind het, is belangrik aangesien dit as bewys dien dat die plaas of pakhuis gemotiveerd is om verbetering in hul bestuurstelsels te implementeer.
“As jy nie meet nie, sal jy nie weet nie”, is ‘n frase waarmee baie produsente bekend is. Om te meet en aan te teken wat jy meet, is noodsaaklikheid en die mees basiese vereiste van enige bestuurstelsel in boerderyondernemings. Die meeste produsente het ’n basiese rekordhoudingsisteem in plek, maar as gevolg van die vinnige… Continue reading SIZA’s Digitale Rekordhouding program is ń ongelooflike hulpmiddel wat vir almal kan werk
“If you do not measure, you cannot manage”, is a phrase that many farmers are familiar with. To measure and record what is measured is a basic requirement and necessary for any management system of a farming business. Most farmers have some form of recordkeeping system in place, however, due to the fast-paced agri-businesses are… Continue reading SIZA’s Digital Recordkeeping: An Incredibly Easy Recordkeeping Tool That Works for All
Binne ‘n landboulandskap is daar natuurlike gebiede wat belangrike funksies in die agro-ekosisteem dien, terwyl dit ‘n veilige toevlugsoord vir inheemse plant- en dierspesies bied. ‘n Belangrike hulpmiddel wat boere kan gebruik om te help met die beskerming van hierdie oorblywende natuurlike gebiede, is die gebruik van buffersones van inheemse plantegroei. Buffersones is gebiede van… Continue reading Die Belangrikheid van die buffersone
Within an agricultural landscape, there are natural areas that serve important functions in the agroecosystem whilst providing a safe refuge for indigenous plant and animal species. An important tool that farmers can use to assist with the protection of these remaining natural areas is the usage of buffer zones of indigenous vegetation. Buffer zones are… Continue reading The importance of buffer zones
Die produksie van afval in enige industrie is onvermydelik, selfs in landbou, daarom is dit belangrik om bewus te wees van die impak van afval. Om praktyke te implementeer wat die voetspoor waarvoor jou besigheid verantwoordelik is, te minimaliseer, is belangrik. ‘n Goeie proses om te volg is die praktyk van vermindering, hergebruik en die… Continue reading Wees bewus van afval se impak
Waste production in any industry is inevitable, even in agriculture. Therefore it has never been more important to be mindful of your waste. Adopting practices to minimize the footprint that your business is responsible for is the way to go, to start it is important to follow the rule of three R’s, namely Reduce, Reuse… Continue reading Be mindful of your waste.