• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

SIZA’s Digitale Rekordhouding program is ń ongelooflike hulpmiddel wat vir almal kan werk

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • SIZA’s Digitale Rekordhouding program is ń ongelooflike hulpmiddel wat vir almal kan werk

“As jy nie meet nie, sal jy nie weet nie”, is ‘n frase waarmee baie produsente bekend is. Om te meet en aan te teken wat jy meet, is noodsaaklikheid en die mees basiese vereiste van enige bestuurstelsel in  boerderyondernemings. Die meeste produsente het ’n basiese  rekordhoudingsisteem in plek, maar as gevolg van die vinnige pas in agri-ondernemings is die taak om rekord van produksie-insette te hou, geneig om tweede te kom teenoor die ander alledaagse sakebedrywighede.

 

Deur die gebruik van die SIZA Digitale Rekordhouding program, kan jy jou maandelikse produksie-insette en -uitsette baie maklik monitor en bestuur. Dit beteken dat jy toegang tot jou data het met die kliek van ’n knoppie;  jy kan moeiteloos georganiseerd bly:, die maksimum datasekuriteit geniet terwyl jy wys dat jy omgee vir die planeet  deur papierloos te gaan. As jou data digitaal opgeneem word, sal jy nie alleen betroubare data hê nie, maar dit sal jou instaat stel om jou duim letterlik op die produksie-insette en uitsette van jou besigheid te hou.

Data-opname wat deel uitmaak van die SIZA Digitale Rekordhoudingsfunksie sluit in, volumes van die produk wat vervaardig of verwerk word, waterverbruik, elektrisiteitsverbruik, brandstofverbruik, gebruik van gewasbeskermingsprodukte of na-oes behandeling en afvalproduksie. Hierdie maatreëls is in ooreenstemming met die SIZA Omgewingsstandaard en die Selfassesseringsvraelys (SAQ).

 

Die Digitale Rekordhouding program  laat toe dat die data wat vasgelê is, verwerk word deur ‘n onafhanklike landbou-kweekhuisgasspesialis (soos bv Confronting Climate Change (CCC)) om ‘n koolstofvoetspoorberekening te genereer. Alhoewel ‘n berekening van koolstofvoetspoor vrywillig is, sal dit produsente instaat stel om te voldoen aan die   Wet op Koolstofbelasting wat vanaf Januarie 2026 in werking sal tree.

Of jy nou ’n bestaansboerdery het, ‘n opkomende boer of ‘n kommersiële boer is en/ of jy op ’n kleinhoewe woon,  en of jou plaasklein of groot is , om volhoubaar te wees, moet jy behoorlike rekord hou. Wil jy: (a) verbeteringsareas binne jou besigheid identifiseer? (b) leer en groei uit jou eie ervarings en die doeltreffendheid van huidige bestuurspraktyke evalueer?

 

Die SIZA Digitale Rekordhouding sal jou help om ‘n stelsel te implementeer wat nog jare lank volgehou kan word. Die keuse is joune. Onthou – as jy nie meet nie, sal jy nie weet nie.


Previous Post

SIZA’s Digital Recordkeeping: An Incredibly Easy Recordkeeping Tool That Works for All

Next Post

The Importance of an Approved SAQ for Scheduling Audits

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform