Tydens elke siekteverlofsiklus is die werknemer geregtig op betaalde siekteverlof gelykstaande aan die aantal dae wat die agri-werker normaalweg gedurende ‘n tydperk van ses weke sou werk.
Siekteverlof is nie net betaalbaar wanneer ‘n siekbrief voorsien word nie.