Wanneer moet ‘n werknemer ‘n siekbrief/mediese sertifikaat verskaf? AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Tydens elke siekteverlofsiklus is die werknemer geregtig op betaalde siekteverlof gelykstaande aan die aantal dae wat die agri-werker normaalweg gedurende ‘n tydperk van ses weke sou werk.