Waarom moet my oudit gedurende my besigste seisoen/tydperk van die jaar plaasvind? AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Oudits moet tydens piek produksie periodes plaasvind aangesien dit ‘n minimum vereiste is om te verseker dat markte die ouditverslag se geldigheid aanvaar.