• About
  • Why SIZA
  • Standards
  • Audit Process
  • SIZATrack360
  • Training & Support
  • Grievances
  • SIZA Connect
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • SIZA 10 Year Celebration
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Gesondheid en Veiligheidsverteenwoordigers

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Gesondheid en Veiligheidsverteenwoordigers

Die rol en funksies wat gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers speel, is waardevol vir alle werkgewers. Gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers het verskillende gesondheids- en veiligheidsverantwoordelikhede, wat die werkgewer sal help om ‘n gesonde en veilige werkplek te voorsien en in stand te hou indien dié verantwoordelikhede in ooreenstemming met wetlike vereistes uitgevoer word.

Aanstelling van gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers

Werkgewers wat meer as 20 werknemers by enige werkplek in diens het, moet ‘n gesondheid- en veiligheidsverteenwoordiger vir ‘n bepaalde tydperk skriftelik vir die werkplek in diens neem. Die wet bepaal verder dat ‘n werkgewer ten minste een gesondheid- en veiligheidsverteenwoordiger vir elke 50 werknemers moet hê (bv. 51 werknemers benodig twee gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers). Slegs werknemers wat voltyds werk (permanent), kan in aanmerking kom as ‘n verteenwoordiger vir gesondheid en veiligheid.

Die aanstellingsbrief (die Afdeling 17.1 Aanstellingsbrief vir gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers) moet die volgende inligting bevat:

  • Datum van aanstelling
  • Naam en van van die gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger
  • Area van verantwoordelikheid
  • Tydperk waarvoor vasgestel is
  • Pligte soos bepaal in Artikel 18 van die OHSA
  • Onderteken deur die werkgewer (onderteken deur die 16.1 CEO/Aangewese verantwoordelike persoon of die 16.2 Assistent CEO/Aangewese verantwoordelike persoon)
  • Moet deur die gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger onderteken wees.

 

Vir meer inligting oor Gesondheid- en Veligheidsbestuur, laai gerus die SIZA-riglyn vir G&V bestuur hier af.

Tags: G&V, Gesondheid en Veiligheid

Health and Safety Representatives
Previous Post

Health and Safety Representatives

Wat beteken "Gemiddelde Werksure"?
Next Post

Wat beteken "Gemiddelde Werksure"?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Strengthening Occupational Health and Safety on Farms

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Balancing Environmental Risks and Benefits in IAP Clearing Decisions

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Acting Fast, Staying Compliant: Why NEMA Section 30A matters for Agricultural Emergencies

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform