Die rol en funksies wat gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers speel, is waardevol vir alle werkgewers.
Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHSA) kragtens artikel 18 vereis dat ‘n werkgewer een of meer komitees vir gesondheid en veiligheid moet instel.