• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Werknemers moet daagliks en tussen skofte die korrekte rusperiodes ontvang

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Werknemers moet daagliks en tussen skofte die korrekte rusperiodes ontvang

Landbou is ‘n omgewing wat voortdurend verander en wat in seisoene funksioneer en operasioneel afhanklik kan wees van weer, produksievermoë, en ander eksterne faktore. Soos wat baie produsente uiters hoë produksieseisoene betree waar langer ure nodig is om aan die produksie-uitsette en vereistes te voldoen, kan dit soms gebeur dat die dag vinnig verbygaan en dan vergeet ons van die wetlik verpligte rusperiodes. Ooreenkomstig met Sektorale Vasstelling 13 (SD13), Artikel 19(1)(a), moet werknemers ‘n daaglikse rustydperk van ten minste 12 opeenvolgende ure ontvang tussen die beëindiging van werk op een dag en die aanvang van werk die volgende dag. Tydens die oudit sal die ouditspan die bywoningsregisters, besigheidsbeleid oor werksure, dienskontrakte, en ander relevante dokumentasie verifieer, tesame met werknemeronderhoude om te bevestig of daar ‘n rustyd van ten minste 12 uur tussen die einde van een skof en die begin van ‘n ander is.

Werknemers moet verder ‘n weeklikse rustydperk van ten minste 36 uur ontvang wat ‘n Sondag moet insluit (tensy anders ooreengekom en die werknemer instem om op ‘n Sondag te werk en op ‘n ander dag te rus). Dit kan egter aangepas word na 60 uur rus elke twee weke, indien so ooreengekom. Regsverwysing: SD13 Deel D: Klousule 19.1.b saamgelees met 19.3. Soos met oortyd, moet bestuur werksfunksies waar lang werksure kan voorkom voldoende identifiseer, bv., besproeiing, en akkurate rekords moet gehou word om voldoening te toon.

Werkers wat meer as vyf opeenvolgende ure werk, moet ook ‘n etenstyd van ten minste een aaneenlopende uur kry. Dit kan tot 30 minute verminder word deur ‘n kollektiewe ooreenkoms met die werkers of heeltemal afgesien word vir werkers wat slegs vir ses uur of minder werk. Gedurende onderhoude op die dag van die oudit sal dit deur die ouditeur vasgestel word of werknemers wel die rustye ontvang soos deur die wet vereis word. Regsverwysing: SD13 Artikel 18(1)- (5).

In gevalle waar werkgewers ‘n uiters besige seisoen binnegaan, waar hulle voorsien dat hulle dalk addisionele ure benodig en beperkte rusperiodes kan hê, moet hulle by die Departement van Indiensneming en Arbeid aansoek doen voordat hulle langer ure of verminderde rustydperke instel. Dit is belangrik, want dit raak nie net die welstand van die werknemers nie, maar dit is ook iets wat tydens die SIZA-oudit geëskaleer sal word.

Meer inligting kan hier gevind word: https://www.labour.gov.za/DocumentCenter/Pages/Forms.aspx

Vir meer inligting oor die vereistes rondom rusperiodes, kyk gerus na die SIZA Etiese Standaard: https://siza.co.za/standard/social-standard/

Tags: Rus periodes, rusperiodes, Rustye

Die bestuur en monitering van Tydelike Arbeidsdienste-verskaffers
Previous Post

Die bestuur en monitering van Tydelike Arbeidsdienste-verskaffers

Employees should receive the legally required rest periods daily and between shifts
Next Post

Employees should receive the legally required rest periods daily and between shifts

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform