Werknemers moet daagliks en tussen skofte die korrekte rusperiodes ontvang AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER In ooreenstemming met Sektorale Vasstelling 13 (SD13), Artikel 19(1)(a), moet werknemers ‘n daaglikse rustydperk van ten minste 12 opeenvolgende ure ontvang tussen die beëindiging van werk op een dag en die aanvang van werk die volgende dag.