• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Hoekom is indiensnemingskontrakte so belangrik?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Hoekom is indiensnemingskontrakte so belangrik?

Die indiensnemingskontrak dien as ‘n formele erkenning van die werksverhouding en dit beskerm beide die werkgewer en die werknemer rakende hul pligte en verantwoordelikhede. Kontrakte is daar om beide partye in die werkplek te beskerm.

Alle werkers (insluitend permanente, seisoenale, subkontrakteurs, tydelike, vaste termyn, vakleerlingskappe, ens.) moet voorsien word van ‘n skriftelike dienskontrak op die dag van indiensneming. Werknemers wat op die perseel bly en werk tussen seisoene doen, moet ‘n kontrak in plek hê om die werkgewer te beskerm en te verseker dat die werknemer tot die diensvoorwaardes ingestem het. Die kontrak verlaag nie slegs die risiko vir die produsent nie, maar dit verseker ook dat al die werkplekreëls op skrif is en dat daar geen onduidelikhede of misverstande bestaan nie. Buiten dat dit ‘n wetlike vereiste is, is die kontrak die begin van die verhouding en sal dit die werksverhouding en werkplekreëls vir beide partye uiteen sit.

Dit is dus noodsaaklik dat werkgewers die verskillende kategorieë van indiensneming verstaan, d.w.s. of die werknemer permanent in diens is of slegs seisoenaal gebruik word, en verseker dat die werksverhouding korrek in die kontrak weerspieël word.

Werkgewers moet ook onthou om werknemers van ‘n kontrak te voorsien wanneer hulle begin werk, en kan nie eers dae, weke, of maande wag voordat hulle ‘n kontrak aan ‘n werknemer verskaf nie, aangesien dit beide die werkgewer en werknemer in gevaar stel. Die dienskontrak moet ook aan die werknemer verduidelik ​​word wanneer hulle begin werk en die werknemer moet die inhoud verstaan – dit moet herhaal word indien nodig.

Indien die indiensnemingskontrak ook ooreenkomste insluit rondom behuisingsvoordele, prestasie-bonusse, of teikens vir produksie (in die verlede bekend as stukwerk), moet hierdie aspekte baie duidelik omskryf word in die kontrak. Daar is byvoorbeeld ‘n twee-ledige verantwoordelikheid wat op beide die werkgewer en die werknemer rus in hierdie gevalle, en dit moet so ooreen gekom word. Byvoorbeeld, indien die werkgewer behuising voorsien, moet die inwoner dit netjies en skoon hou, of produksie-bonusse is slegs betaalbaar ná ‘n sekere teiken bereik is. Hierdie aspekte moet baie duidelik uiteen gesit en ooreengekom word, alvorens die werknemer in diens geneem word.

Vir meer inligting en bystand oor kontrakte, sien gerus die SIZA Etiese Standaard: https://siza.co.za/standard/social-standard/ en voorbeelde van kontrakte hier: https://siza.co.za/document-library/social-library-documents-templates/

Tags: Kontrakte

Why are employment contracts so important?
Previous Post

Why are employment contracts so important?

Lone moet PER UUR bereken word — en nie op enige ander manier nie
Next Post

Lone moet PER UUR bereken word — en nie op enige ander manier nie

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform