Die Belangrikheid Daarvan om die Wetgewing rondom Dienskontrakte te Verstaan AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Artikel 9 van Sektorale Vasstelling 13 is baie duidelik in die vereiste dat werknemers skriftelike besonderhede van indiensneming (kontrak) moet ontvang wanneer hulle begin werk.