• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Werkerkomitees in die Werksplek

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Werkerkomitees in die Werksplek

Die vryheid om te assosieer of te disassosieer, word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) beskou as een van die vier kernarbeidsbeginsels. In werklikheid gaan dit nóg verder en klassifiseer dit as DIE belangrikste arbeidsbeginsel. Dit is belangrik om te bepaal watter rol bestuur in hierdie proses moet speel, aangesien die reg om te assosieer — of nie te assosieer nie — by die werker berus. Die onus rus dus op die werker om hierdie basiese reg uit te oefen. Die werkgewer moet egter die regte omgewing bied sodat die werknemer dit kan doen.

Werknemers se deelname in die werkplek vergemaklik beter kommunikasie tussen werknemers en bestuur. Dit voorkom ook geskille en help om oplossings vir werk- en produksieverwante kwessies te vind. Dit kan ook die stemme weerspieël van die werknemers wat buite rekening gelaat word of nie deel van ‘n vakbond is nie. Deur ‘n werknemerskomitee in plek te hê, verseker u die deelnemingspraktyke van werknemers wat ‘n aanvullende rol kan speel om goeie verhoudings tussen bestuur en die arbeidsmag te bevorder.

Om konstruktiewe dialoog deur ‘n werknemerskomitee te bewerkstellig, word die volgende aanbeveel:

  • Verteenwoordigers van werkers moet altyd demokraties deur hul eweknieë verkies word. Die bestuur mag nie werknemers aan die komitee toewys nie.
  • Verteenwoordigers van werkers moet nie-diskriminerende gedrag onder werknemers in die onderneming aktief bevorder.
  • Daar moet gereelde vergaderings tussen die bestuur en verteenwoordigers van die werkers wees (dit word ten minste een keer elke drie maande aanbeveel).
  • Die besonderhede van die verteenwoordigers van die werkers moet sigbaar wees in die werkplek (bv. op kennisgewingborde in ‘n gemeenskaplike/toeganklike area) om te verseker dat alle werknemers weet wie hul verteenwoordigers is.
  • SIZA beveel aan dat die bestuur werkersverteenwoordigers moet betrek by die openings- en sluitingsvergaderings tydens oudits en gesamentlike besprekings oor maatreëls moet hê.

Vir meer inligting oor die vereistes van die SIZA Etiese Standaard, besoek gerus: https://siza.co.za/standard/social-standard/

Tags: Komitee, Vryheid van Assosiasie

Employee Committees in the Workplace
Previous Post

Employee Committees in the Workplace

What does “Averaging of Working Hours” mean?
Next Post

What does “Averaging of Working Hours” mean?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform