Werkerkomitees in die Werksplek AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Die vryheid om te assosieer of te disassosieer, word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) beskou as een van die vier kernarbeidsbeginsels. In werklikheid gaan dit nóg verder en klassifiseer dit as DIE belangrikste arbeidsbeginsel.