• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Waarom is dit noodsaaklik om werknemers se verblyf tydens oudits te evalueer?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Waarom is dit noodsaaklik om werknemers se verblyf tydens oudits te evalueer?

Die voorsiening van verblyf vir permanente en seisoenale landbouwerknemers is ‘n algemene verskynsel op Suid-Afrikaanse plase. Dit is waarskynlik te wyte aan stelsels uit die verlede wat ‘n raamwerk geskep het vir die meer arbeidsintensiewe bedrywe om meer effektief te funksioneer. Wetgewing in Suid Afrika rondom behuising word op ‘n kombinasie van verskeie wette en regulasies regoor die Suid-Afrikaanse regsraamwerk gebaseer en die SIZA behuisingsgids is gefokus op ‘n beste praktyk benadering. Die fokus  van hierdie vereistes is dat werknemers se welsyn en veiligheid geprioritiseer word, tesame met die dubbele verantwoordelikheid wat by beide die werkgewer en die inwoner rus. Hierdie vereistes en verantwoordelikhede word  tydens etiese oudits geëvalueer om sodoende te verseker dat oudits aan markvereistes voldoen.

Die SIZA Etiese Standaard vereis dat behuising higiënies en struktureel veilig moet wees en aan die minimum gesondheid- en veiligheidstandaarde moet voldoen. Dit is belangrik om te onthou dat ouditeure hierdie aspekte tydens oudits moet kan verifieer. Om hierdie rede sal die ouditeur sekere behuisingsareas besoek vir inspeksie en evalueer tydens hul visuele inspeksie. Dit is belangrik om te onthou dat ouditeure toestemming van ‘n werknemer/inwoner sal versoek om toegang te verkry indien hulle by die behuising teenwoordig is. Aangesien bestuur egter die oudit aangevra het, sal hulle toegang tot hierdie fasiliteite moet verskaf tydens die inspeksie om hul verbintenis tot potensiële verbetering te illustreer en die ouditeur toe te laat om ‘n deeglike hersiening van die verblyffasiliteite te voltooi. Die besigheid sal nie net bewus gemaak word van potensiële bekommernisse nie, maar die uitkoms van die oudit ook as ‘n inspeksie kan gebruik om kwessies soos skimmel, higiëneprobleme, stukkende implemente, of moontlike strukturele gevare te identifiseer. Daar rus ‘n gesamentlike verantwoordelikheid op werknemers en werkgewers om die gesondheid en veiligheid van die behuisingsfasiliteite te handhaaf; indien enige ernstige risiko vir lewe of ledemate egter opgemerk word, sal die eienaar en bestuur moet verseker dat dit so gou moontlik reggestel en verbeter word.

Die bestuur van verblyf is nie ‘n maklike taak nie, veral as dit in groot getalle gedoen word. SIZA bied ‘n riglyn oor verblyf in die landboukonteks. Laai gerus hierdie gids hier af: https://siza.co.za/wp-content/uploads/SIZA-Guide-to-Accommodation.pdf

Tags: Behuising, Oudits

Dit is belangrik om vir werkers 'n stem te gee tydens etiese oudits
Previous Post

Dit is belangrik om vir werkers 'n stem te gee tydens etiese oudits

Why is it essential to evaluate employees' accommodation during audits?
Next Post

Why is it essential to evaluate employees' accommodation during audits?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform