Alhoewel daar nie baie wetgewing vir behuising binne die landbou-sektor spesifiek in Suid-Afrika is nie, word die vereistes en strewe na beste praktyk gedryf en gebaseer op ‘n kombinasie van verskeie wette en regulasies regoor die Suid-Afrikaanse regsraamwerk.
Aan die begin van 2020 het SIZA verskeie versoeke ontvang om die Akkommodasiegids vir Landbou vanaf die vorige 2013 weergawe op te dateer.