Baie SIZA-lede (plase en pakhuise) maak gebruik van die dienste van TES, en dit is dus noodsaaklik om te onthou dat die diensverhouding tussen die werkgewer en die TES ‘n gesamentlike verantwoordelikheid is. ‘n Besigheid kan nie wetlike verpligtinge of hul verantwoordelikheid vir oorsig oor en monitering van ‘n TES vermy nie, en moet dus voldoende stelsels in plek hê.
Die gebruik van tydelike arbeidsverskaffers (TES), of beter bekend in Suid-Afrika as labour brokers, is jare lank deel van die landbou-arbeidsmark.