Onlangse SIZA ouditbevindinge vanuit alle provinsies het vasgestel dat sommige besighede steeds lone per uur verkeerd bereken, veral wanneer hulle die histories bekende ‘stuk-tariefstelsel’ of ‘stuk-werk’ gebruik.
Agri-werkers is tans volgens wet op ‘n minimum loon van R18,68 per uur geregtig. Dit verskil van die R20,76 per uur vir ander sektore.