• About
  • Why SIZA
  • Standards
  • Audit Process
  • SIZATrack360
  • Training & Support
  • Grievances
  • SIZA Connect
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

G&V Komitees

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • G&V Komitees

Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHSA) kragtens artikel 18 vereis dat ‘n werkgewer een of meer komitees vir gesondheid en veiligheid moet instel. Die wet bepaal verder dat daar ten minste een gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger vir elke 50 werknemers in die werkplek moet wees. Gesondheids- en veiligheidskomiteevergaderings moet so gereeld as nodig gehou word, maar moet minstens een keer elke drie maande plaasvind.

Wat is die rol en funksie van die komitee?

Die gesondheids- en veiligheidskomitee het die volgende rol en funksie in die werkplek:

  • Om aanbevelings aan die werkgewer te maak oor aangeleenthede wat die gesondheid en veiligheid van werknemers by die werkplek beïnvloed.
  • Om enige voorval by die werkplek te bespreek waar ‘n werknemer ‘n besering opgedoen het, siek geword het of gesterf het.
  • Om rekords te hou van aanbevelings wat aan die werkgewer gemaak is en verslae wat aan ‘n inspekteur gemaak is.

Let wel: Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om toe te sien dat die gesondheids- en veiligheidskomitee ten minste elke drie maande vergader en dat die komitee sy pligte volgens die voorgeskrewe wet uitvoer.

Vir meer inligting, sien die SIZA Gesondheid- en Veiligheidsgids.

Tags: G&V, H&S

H&S Committees
Previous Post

H&S Committees

Employee Committees in the Workplace
Next Post

Employee Committees in the Workplace

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Strengthening Occupational Health and Safety on Farms

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Balancing Environmental Risks and Benefits in IAP Clearing Decisions

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Acting Fast, Staying Compliant: Why NEMA Section 30A matters for Agricultural Emergencies

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform