Werknemers wat buitelandse burgers is moet in besit wees van ‘n geldige paspoort/ID en die nodige werkspermitte wat in Suid-Afrika vereis word, voordat hulle vir ‘n Suid-Afrikaanse besigheid kan werk.
Onder geen omstandighede word besighede toegelaat om iemand in diens te neem sonder die nodige dokumentasie om te werk in plek te hê nie.