Die Asbesverminderingsregulasies stipuleer die plig wat op werkgewers rus om, sover dit redelik moontlik is, ‘n veilige werksomgewing te voorsien en in stand te hou wat sonder risiko’s vir werknemers se gesondheid en welstand is, spesifiek met betrekking tot asbes.