• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

SIZA-Derdeparty-Ouditprosedures

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • SIZA-Derdeparty-Ouditprosedures

SIZA het ook aan die begin van die inperking pro-aktiewe maatreëls ingestel om SIZA-lede gedurende die afgelope paar maande by te staan ​​sodat hulle sover moontlik kan voortgaan met die handhawing van goeie besigheidspraktyke, sosiaal/etiese nakoming, en verantwoordelike omgewingsbestuur. Daarom was dit belangrik dat SIZA ‘n gebeurlikheidsbenadering tot SIZA-oudits kommunikeer om die betrokke risiko’s te beperk.

Die SIZA-program bied in wese nou drie ouditprosesse aan wat gevolg kan word om te verseker dat SIZA-lede hul seisoen kan voltooi en nogsteedsd ‘n SIZA-oudit kan uitvoer wat in ooreenstemming is met die ouditmetodologie en markvereistes. Op grond van die spesifieke omstandighede van die plaas op ‘n spesifieke tydstip, sal die besigheid drie opsies hê om van te kies as hulle ‘n SIZA-oudit aanvra.

 

Gewone volledige fisiese plaasbesoek

Hierdie opsie is welbekend en is sedert die ontstaan van SIZA geïmplementeer. Die ouditeur besoek die plaas op ‘n tyd wat tussen die ouditmaatskappy en die SIZA-lid geskeduleer is. Die ouditkontrolelys word volledig voltooi op die dag(/dae) van die oudit soos geskeduleer. Die ouditverslag word binne tien werksdae ná die oudit gegenereer, en die besigheid kan die nodige regstellings implementeer om sodeonde die oudit te voltooi. Sodra alle regstellings op MySIZA ingedien is en die ouditeur tevrede is en al die regstellings goedgekeur het, sal die Ouditvoltooiingsbrief gegenereer word. Hierdie opsie is van toepassing op beide Etiese- en Omgewingsoudits.

(Terme en voorwaardes van die SIZA APM geld)

 

Fisiese plaasbesoek met ‘n oorbruggingsperiode

Hierdie ouditproses is in 2019 ingestel om lede wat verskeie kommoditeite en piekseisoene het, te akkommodeer om ‘n volledige en omvattende oudit moontlik te maak. In sommige gevalle is die verwerkingsfasiliteite of pakhuis moontlik eers later in werking (nadat die huidige ouditgeldigheid verval het). Om lede te help om steeds te kan uitvoer, besoek die ouditeur die plaas gedurende ‘n tyd waarin 66% of meer van die werksmag teenwoordig is, en keer dan op ‘n latere stadium terug na die perseel om die verwerkingsfasiliteit by die oudit in te sluit en sodoende die oudit te voltooi.

In hierdie gevalle kan die besigheid aansoek doen om ‘n oorbruggingsbrief, wat ‘n oorbruggingsperiode van hoogstens drie maande tussen die oorspronklike oudit datum en die voltooiing van die oudit bied. Hierdie oorbruggingsperiode laat die plaas toe om verdere korreksies af te handel voordat hulle die finale Ouditvoltooiingsbrief ontvang.

(Terme en voorwaardes van die SIZA APM geld)

 

Aanlyn oudit/fisiese plaasbesoek met ‘n verlengingstydperk

Indien ‘n besigheid voldoende redes of bewyse kan gee oor waarom dit nie op ‘n spesifieke tydstip moontlik sal wees vir ‘n volledige fisiese plaassbesoek om afgelê te word nie, bied SIZA die opsie dat die plaas ‘n aanlyn oudit kan uitvoer, wat op Etiese oudits 50% en op Omgewingsoudits 90% van die ouditkontrolelys sal dek. Die res van die oudit sal deur middel van ‘n fisiese plaasbesoek voltooi moet word sodra die ouditeur op die plaas toegelaat kan word. Dit is egter belangrik om te onthou dat die besigheid seker moet maak dat die fisiese plaasbesoek wat op ‘n latere stadium gaan plaasvind, aan al die vereistes van die SIZA-Ouditproses en -Metodologie (APM) moet voldoen, soos byvoorbeeld dat 66% van die werkers teenwoordig moet wees, prosesseringsfasiliteite in produksie moet wees, ens.

Sodra die aanlyn oudit voltooi is, kan die besigheid by SIZA aansoek doen om ‘n Voorlopige Verlengingsbrief van hoogstens 3 maande vanaf die vorige ouditdatum te ontvang, sodat hulle kan aanhou uitvoer tot tyd en wyl die fisiese plaasbesoek kan plaasvind. Dit is egter belangrik om daarop te let dat ‘n Ouditvoltooiingsbrief nie uitgereik kan word voordat die oudit volledig afgehandel is en alle regstellings voltooi, afgeteken, en gesluit is nie.

(Terme en voorwaardes van die SIZA APM geld)

 

As ‘n besigheid nie hul regstellings voltooi nie, sal die gevolge as volg wees:

  • In die eerste jaar ná die aanvanklike oudit sal alle uitstaande nie-nakominge na die volgende oudit oorgedra word, wat verband kan hou met ‘n kritieke bevinding indien die nie-nakominge oorgedra word.
  • Indien dit vir twee agtervolgende jare gebeur, sal dit nie vir die produsent moontlik wees om ‘n oudit te skeduleer totdat alle regstellings voldoende toegepas is en deur die ouditeur afgesluit is nie.

 

Alhoewel SIZA drie ouditopsies aanbied, is dit belangrik dat produsente met hul kopers skakel om hul vereistes vir ouditfrekwensies te bevestig. Alhoewel elke poging aangewend word om handelaars en markte te kry om in te koop vir die SIZA-ouditfrekwensie-matriks, kan SIZA nie die vereistes van kopers oortref nie.

Tags: Audits, Third-party audits

SIZA Third-Party Audit Processes
Previous Post

SIZA Third-Party Audit Processes

POPI-wet: Implementering 1 Julie 2020
Next Post

POPI-wet: Implementering 1 Julie 2020

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform