• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

POPI-wet: Implementering 1 Julie 2020

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • POPI-wet: Implementering 1 Julie 2020

Artikel 14 van die Suid-Afrikaanse Grondwet bepaal dat elkeen die reg op privaatheid het. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 (POPIA), beskerm en handhaaf hierdie reg op privaatheid deur die beskerming van persoonlike inligting wat deur openbare en private liggame verwerk word te bevorder, en poog om ‘n balans in almal se reg op toegang tot inligting te bewerkstellig, terwyl daar verseker word dat niemand se regte nié in ag geneem word nie.

Ondanks die feit dat die POPI-wet jare gelede gepubliseer is, is die meerderheid van die regulasies nog nie toegepas nie. Op 22 Junie 2020 het die Presidensie verklaar dat die Wet vanaf 1 Julie 2020 in werking sal tree. Dit is duidelik gemaak dat die verwagting by alle entiteite rus om so gou moontlik met die implementering van die Wet te begin, alhoewel alle entiteite binne 1 jaar ná die inwerkingtreding daarvan aan die Wet moet voldoen, dus teen 1 Julie 2021.

Wat word gedefinieer as persoonlike inligting?

Persoonlike inligting is in wese enige inligting wat gebruik kan word om ‘n persoon te identifiseer. Dit sluit naam, identiteitsnommer, ouderdom, ras, adresse, of biometrie in. Die Wet verskaf uitgebreide voorbeelde.

 

Beïnvloed dit landboubesighede?

Ja, alle private en openbare ondernemings is onderhewig aan die regulering van hierdie Wet wat vereis dat u maatreëls in plek stel wat verseker dat u slegs persoonlike inligting slegs op toegelate maniere versamel, gebruik, bêre, uitvee en andersins hanteer, en dat dit toepaslik beskerm word teen ongemagtigde toegang of verlies.

 

Wat moet ek doen om aan POPI te voldoen?

  • Stap 1: Lees die Wet deur, en fokus veral op die agt beginsels wat in die Wet genoem word, aangesien dit bepaal hoe inligting verwerk moet word.
  • Stap 2: Hersien u huidige praktyke in terme van die insameling, berging, en verspreiding van inligting. Maak seker dat u die volgende hersien:
    • Versamel ons slegs persoonlike inligting wat wel benodig word? Hou ons die inligting veilig en deel ons dit nie met enige ongemagtigde instansie nie?
  • Stap 3: Gee aan alle werkers die rede vir die insameling van spesifieke persoonlike inligting en verduidelik hoe die inligting beskerm sal word en wanneer dit gedeel sal word.
    • Maak seker dat werkers instem dat u hul inligting vir wettige doeleindes, soos WVF, belasting, ens. mag deel.
    • Maak seker dat werkers verstaan ​​dat hul inligting ook gedeel kan word vir nakoming en uitvoerdoeleindes, soos SIZA-oudits.
    • Ontwikkel ‘n privaatheidsbeleid wat die onderneming se verbintenis tot die beskerming van persoonlike inligting duidelik stel en verklaar dat dit slegs gedeel sal word vir doeleindes soos ooreengekom tussen die onderneming en die werknemer wat in beide partye se belang is.

Meer inligting:

Gaan na: POPI ACT om die POPI-wet te sien.

Gaan na: POPIA se Aanvangspersverklaring om die amptelike persverklaring van die President te sien.

Tags: POPI Act

SIZA-Derdeparty-Ouditprosedures
Previous Post

SIZA-Derdeparty-Ouditprosedures

POPI Act: Implementation 1 July 2020
Next Post

POPI Act: Implementation 1 July 2020

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform