• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Kansellering van SIZA-lidmaatskapprofiele

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Kansellering van SIZA-lidmaatskapprofiele

Lidmaatskapprofiele speel ‘n belangrike rol vir elke SIZA-lid. Die profiel het ‘n verskeidenheid funksies, soos byvoorbeeld om ‘n verwysingsraamwerk vir kopers saam te stel en die korrekte besigheidsnaam aan te dui wat vir die uitvoer van produkte gebruik word. Soms moet profiele gekanselleer word en is dit baie belangrik om die proses om ‘n lidmaatskapprofiel op MySIZA te kanselleer te verstaan.

Die kansellasie van ledeprofiele kan slegs plaasvind sodra ‘n skriftelike versoek om kansellasie vanaf die eienaar van die onderneming ontvang is. Hierdie versoek moet skriftelik ingedien word, met vermelding van die geregistreerde naam van die onderneming, die lidmaatskapnommer, asook die rede vir kansellasie. Dit is belangrik om daarop te let dat sodra die lidmaatskap gekanselleer is, die Ouditvotooiingsbrief outomaties ook gekanselleer is. Dit is ook belangrik om te onthou dat as ons u profiel op SIZA kanselleer die profiel ook op Sedex, asook die skakel na GlobalG.A.P. verwyder word.

Wanneer moet ‘n profiel gekanselleer word?

  • Wanneer ‘n plaas/pakhuis of landboubesigheid verkoop word m.a.w. van eienaar verwissel.
  • Wanneer die onderneming nie meer aan die SIZA-program wil deelneem nie.
  • Dit is baie belangrik om te onthou dat sodra ‘n boerdery of besigheid verkoop word, die eienaar hul huidige SIZA-lidmaatskapprofiel moet kanselleer. As die profiel nie gekanselleer word nie, sal die besigheid voortgaan om kennisgewings, korrespondensie en aanmanings van MySIZA te ontvang. Die besigheid is ook aanspreeklik vir die jaarlikse ledegeld en die voltooiing van die Selfassesseringsvraelyste (SAQ’s) totdat die lidmaatskap formeel gekanselleer is.

Wat gebeur as die vorige onderneming ‘n oudit gehad het?

Oudit-voltooiingsbriewe en lidmaatskap kan nie na die nuwe eienaar oorgedra word nie. As ‘n oudit ondergaan is en die besigheid daarna verkoop word, sal die oudit nie meer geldig wees nie, en is die nuwe eienaars nie geregtig daarop om die Oudit-voltooiingsbrief onder die vorige eienaars se inligting te gebruik nie. Die rede hiervoor is omdat die gesentraliseerde bestuurstelsel met die nuwe eienaarskap saam met die bestuurspraktyke in die besigheid verander. Die gebruik van ‘n Oudit-voltooiingsbrief wat aan die ou onderneming uitgereik is, word as hoogs oneties beskou.

As u besluit om u lidmaatskapprofiel op MySIZA te kanselleer, kontak gerus vir Lynn Taute om u te help met die proses. E-pos: lynn@siza.co.za/Tel: (021) 852 8184.

Tags: Membership

Cancellation of SIZA membership profiles
Previous Post

Cancellation of SIZA membership profiles

Why it is important for consultants to register as level 8 members with SIZA?
Next Post

Why it is important for consultants to register as level 8 members with SIZA?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform