• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Belangrike kennisgewing vir SIZA lede: Verandering aan die ouditmetodologie

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Belangrike kennisgewing vir SIZA lede: Verandering aan die ouditmetodologie

Vanaf 1 Desember 2020 is dit ‘n SIZA-vereiste dat ‘n onderneming wat as een regsentiteit op die MySIZA-platform geregistreer is, alle produksie-eenhede as deel van die SIZA-beoordelingsprogram moet insluit. Die SIZA-lid het die verantwoordelikheid om alle produksie-eenhede (PUC’s en PHC’s) wat nodig is om deel uit te maak van die SIZA multi-site assessering te verklaar en dit korrek op MySIZA te registreer.

Wat sal tydens ‘n oudit gebeur?

Wanneer ‘n SIZA-lid ‘n SIZA-derdeparty-oudit ondergaan, sal alle afdelings van die onderneming wat onder daardie besigheidsnaam werk (wettige entiteit of handelsnaam) en wat onder een gesentraliseerde bestuurstelsel bestuur word, deel uitmaak van die oudit. Alle PUC’s, PHC’s en/of produksie-eenhede wat deel uitgemaak het van die oudit, sal gelys word en in die ouditverslag opgeneem word en deur die Oudit-Voltooiingsbrief gedek word. In gevalle waar ondernemings willens en wetens produksie-eenhede uitsluit sonder SIZA se medewete, kan die ouditverslag deur SIZA en kopers verwerp word. SIZA is nie aanspreeklik of verantwoordelik in so ‘n geval nie.

Wanneer ‘n onderneming ‘n ander onderneming onder dieselfde handelsnaam (of wettige entiteit) bedryf, maar hierdie onderneming ‘n ander bestuurstelsel/span het, word aanbeveel dat so ‘n onderneming aan die vereistes van die SIZA-program voldoen. Die onderneming moet hierdie entiteit as ‘n aparte onderneming op MySIZA registreer en ‘n afsonderlike derdeparty-oudit ondergaan. Dit is om die onderneming se integriteit te beskerm en om ‘n ware voorstelling van ‘n onderneming onder een entiteit/handelsnaam te verseker.

Wat gebeur met verwerkingsfasiliteite, soos pakhuise?

Daar sal ook van alle verwerkingsfasiliteite en pakhuise verwag word om die volledige nakoming in hul verskaffingsketting te verseker. Die verwagting is dat alle fasiliteite wat byvoorbeeld aan die pakhuis voorsien, ‘n geldige SIZA-oudit of enige ander aanvaarbare voldoeningsoudit moet hê om deursigtigheid en geloofwaardigheid van die voorsieningsketting moontlik te maak. Aangesien SIZA besef dat hierdie proses tyd kan neem, is die verwagting dat alle fasiliteite teen 1 April 2023 moet voldoen. Dit bied ‘n redelike siklus vir alle bestaande en voornemende ondernemings om die nodige vereistes te beplan en te implementeer voor hul volgende oudit.

As u enige vrae hieroor het, kontak Retha Louw (retha@siza.co.za) of Werner van Dyk (werner@siza.co.za) by die SIZA-kantoor Tel (021) 852 8184.

Tags: Aud, PHC, PUC

Important Notice to SIZA members: Change to the audit methodology
Previous Post

Important Notice to SIZA members: Change to the audit methodology

Health and Safety Representatives
Next Post

Health and Safety Representatives

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform